- 歌詞
- 專輯列表
Kobus!
-
Kultuurfeestent
作詞:Francois Blom, Theo Crous
Ons is gyselaars in een groot kultuurfeestent Word vermaak deur mense met meer selfvertoue as talent Ons is gyselaars in een groot kultuurfeestent Word vermaak deur mense met meer selfvertoue as talent
‽Ek wil â€~n CD uitgee Wil hê dat hul my foto in Huisgenoot plaas†‽Ek het geen ideë van vermaak nie Maar wil â€~n video instuur vir Geraas†En sy eerste treffer klink so
Ons is gyselaars in een groot kultuurfeestent Word vermaak deur mense met meer selfvertoue as talent
Elke Jan Rap en sy maat het â€~n CD op die rak Ons verstik aan al die 'treffers' hoe belaglik of hoe swak 更多更詳盡歌詞 在 ※ Mojim.com 魔鏡歌詞網 ‽My drome is onrealisties Ek's onder die indruk dat my beker oorloop†‽Maar ek weet as ek ou liedjies kan Oorsing sal hordes mense dit steeds koopâ€
En sy tweede trefferklink so Elke dag â€~n nuwe uitreiking, hoe nootvas of hoe plat As jou pa die geld het kan jy maar die vonke laat spat Die dam word al hoe voller en ons breine al meer leeg Van die hordes mans en vroue wat musiekverkragting pleeg

|